'n Gotiese Kers Engel (Afrikaanse uitgawe) (Afrikaans Edition) - Softcover

9781943036998: 'n Gotiese Kers Engel (Afrikaanse uitgawe) (Afrikaans Edition)
View all copies of this ISBN edition:
 
 
Wenner van die “eFestival of Words Best of the Independent eBook Awards - Best Novella of 2014”.

Die Spoke van Ou Ellendes is nooit ver agter nie...

Op Ou Kersaand mik Cassie Barug haar motor op ‘n ou beuk boom af, met die hoop dat haar pyn beëindig sal word nadat haar kêrel haar afgesê het. Maar toe 'n pragtige swart vlerk engel verskyn en vir haar sê: "Hierdie is geen vervlakste paranormale romanse nie skattebol," besef sy die dood het nie haar probleme opgelos nie. Kan Jeremiël haar help om die spoke van haar verlede te besweer en afsluiting te vind?

Hierdie moderne paranormale uitkyk op die mite van beskermingsengele kombineer “A Christmas Carol” met “It’s A Wonderful Life” en "Thirteen Reasons Why" om mense hoop te gee dat die verlede verwerk en oorwin kan word.

"Baie min boeke dryf my tot trane, maar hierdie een het dit gedoen in ‘n skitterende manier. Die boodskap word vertel met humor en grasie. Wonderlik! " - Leser Resensie

"Sy het my laat omgee. En sy het my laat huil. En ek is opreg dankbaar vir die einde." - Leser Resensie

"‘n Boek wat my aangeraak het soos geen ander boek van te vore!" - Leser Resensie

"Weereens toor Anna woorde in goud in. Die Gotiese draai om hierdie moderne Kerslied is merkwaardig ..." - Leser Resensie

"As ek kon, sou ek hierdie storie 'n oneindige hoeveelheid sterre gee! Hierdie boek / storie het my koue rillings gegee." - Leser Resensie

"synopsis" may belong to another edition of this title.

About the Author:
Anna Erishkigal is 'n prokeureur wie fantasie fiksie skryf as 'n alternatief om huistoe te kom van die hof en haar kinders onder kruis verhoor te sit. Sy skryf onder 'n skuilnaam sodat haar kollegas nie bevraagteken of haar wetlike pleitstukke ook fantasie fiksie is nie. Baie van die wet, soos dit uitdraai, -is- fantasie fiksie. Prokureurs verkies dit net om te sê 'ywerig om die kliënt te verteenwoordig.' Soms help dit om die donker gedeelte van die lewe te sien, dit maak soms baie interessante fiktiewe karakters, die tipe wat jy of wil opsluit, of huistoe wil hardloop om daaroor te skryf. In fiksie, kan jy soms die feite bietjie draai sonder om te veel bekommerd te wees oor die waarheid. In wetlike pleitstukke, as jou kliënte vir jou jok, lyk jy soos 'n idioot voor die regter. Ten minste in fiksie, wanneer 'n karakter lasting begin raak, kan jy hom altyd uit die boek verwyder....

"About this title" may belong to another edition of this title.

  • PublisherSeraphim Press
  • Publication date2018
  • ISBN 10 1943036993
  • ISBN 13 9781943036998
  • BindingPaperback
  • Number of pages112

Top Search Results from the AbeBooks Marketplace

Stock Image

Erishkigal, Anna
Published by Seraphim Press (2018)
ISBN 10: 1943036993 ISBN 13: 9781943036998
New Soft Cover Quantity: 1
Seller:
booksXpress
(Bayonne, NJ, U.S.A.)

Book Description Soft Cover. Condition: new. Seller Inventory # 9781943036998

More information about this seller | Contact seller

Buy New
US$ 13.42
Convert currency

Add to Basket

Shipping: FREE
Within U.S.A.
Destination, rates & speeds
Stock Image

Anna Erishkigal
Published by Seraphim Press (2018)
ISBN 10: 1943036993 ISBN 13: 9781943036998
New Paperback Quantity: 1
Seller:
Revaluation Books
(Exeter, United Kingdom)

Book Description Paperback. Condition: Brand New. In Stock. Seller Inventory # zk1943036993

More information about this seller | Contact seller

Buy New
US$ 11.68
Convert currency

Add to Basket

Shipping: US$ 12.58
From United Kingdom to U.S.A.
Destination, rates & speeds